faure.co.za

Mense en Dinge Faure op die Internet

Hieronder 'n lys van webtuistes met 'n Faure verwantskap (in geen spesifieke orde nie).
Dit mag dalk die Faure naam gebruik, of dit mag 'n besigheid/instansie wees wat deur 'n Faure familielid bedryf word. As u bewus is van meer, laat my weet.
(** Inskrywings waar lede van ons eie stamboom betrokke is)

Hier in Suid-Afrika

Faure en Faure, 'n regspraktyk in Paarl.

Faure Bosman, Rekenmeesters/Ouditeure in Pretoria.

Arbeids Terapeut/Skrywer, in Kaapstad.

Bekroonde wyne gemaak deur 'n Faure op 'n Faure plaas. (met die hulp van 'n klompie eende)

Wyn verspreider en uitvoerder in Kaapstad.

Duncan Faure - bekende musikant - woon in Pretoria en Amerika.

Water-suiwerings aanlegte deur Philip Faure in Natal.

Knorhoek Country Guesthouse naby Stellenbosch besit en bedryf deur Carol van Niekerk (nee Faure).

Durbanville gastehuis, besit en bedryf deur Faure Coetzee.


.... and in other parts of the world:

Die vereniging verantwoordelik vir die toekenning van die Politiek-Literêre prys "Prix Edgar Faure".

Oor die Faure handelsmerk in die Sweedse Electrolux stal.

Die multi-nasionale Faurecia korporasie.

Franse maatskappy wat vloeimeters van uiterste akkuraatheid ontwerp en vervaardig.

Faure Equipment ontwerp en vervaardig filtreer en ontwaterings stelsels.

Hotel Chalet Faure, 'n hotel in die berge naby Sauze d'Oulx in die Italiaanse Alpe.

Fietsry vakansies, gespesialiseerde opleiding en meer, in die Switserse Alpe.

Julien Faure, a Franse maatskappy wat linte en materiaal van sy vervaardig.

Uit Duitsland, word beskou as een van die wêreld se beste kamermusiek kwartette.

Die Jazz Faure projek - Gabriel Fauré komposisies met 'n Jazz geur.

Michael Faure, Professor in die regte, Maastricht Universiteit (Nederland).

Chateau Jean Faure - Wynprodusente van St Emilion in die Bordoux streek van Frankryk.

Jean-Luc Faure - Kunsskilder van Montreuil, Frankryk.

Thierry Faure - Kunsskilder van Les Iffs, Frankryk.

Christian Faure - Besit en bestuur 'n Patisserie in Montreal, Canada.

La Patisserie Chouquette van chef Simone Faure in St Louis, Missouri.

Sabine Faure - Fotograaf van Avignon, Frankryk.

Jules Faure - Fotograaf / Grafiese ontwerper in Parys, Frankryk.

Yannick Faure - Mode fotograaf uit St Tropez, Frankryk.

Mike Fauré - Suid-Afrikaanse Saksofoon speler, nou in Chicago.

Heloise Faure - Franse fotograaf wat uit Londen werk.

Indien u bewus is van ander webtuistes met 'n Faure konneksie, laat my weet, ek lys dit graag.