faure.co.za

Stamboom van die Faure familie in Suid-Afrika

Placeholder Picture

Gedrukte weergawe van stamboom

Baie moeite is gedoen om die familieregister van die Suid-Afrikaanse Faures saam te stel. Groot dank en waardering aan almal wat bygedra het, en veral die volgende by name:
Hier in Suid-Afrika,
Albert Pieter Verner FAURE (1931-2007)
Prof Alexander Pierre FAURE (1946 - )
In Europa, 
Michael John HARRIS (1933 - ) (aangetroude familie) en
Dr Anthony Gerard FAURE (1926 - ).

Dit is te verstane dat hierdie 'n lywige werk is. Die stamboom is saamgevat in agt .pdf dokumente. Dit word ook van tyd tot tyd op datum gebring en is slegs in Engels beskikbaar. (Kliek op die naam om die boek oop te maak)

As u enige bydraes wil maak tot die inligting tot ons beskikking, of foute in die inligting wil uitwys, of moontlik meer inligting wou gehad het, moet asb nie huiwer om met my in verbinding te tree nie.